Eredienste


    Die fokus van ons erediens is ‘n ware ontmoeting tussen God en sy volk. Daarom fokus ons op ware aanbidding en die opregte bediening van die sakramente as geloofversterking vir elke kind van God. Die Here stap ‘n besondere, diep pad met sy kinders en daarom is die prediking nie losstaande gedagtes nie, maar word daar tydens elke kwartaal sekere temas hanteer.

     

    Eredienste: 09:00

    Voetekerk (kleuters): 09:00

    Harties Kidz (laerskool): 10:00

    Tropgeraas (hoërskool): 17:15

    NextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnailNextGen ScrollGallery thumbnail
    Kerfeesviering - Die ingang na die kerk
    Kerfeesviering - Die ingang na die kerk
    Die laaste sondag simboliseer die goud God se ewige teenwoordigheid en ons vier dit met nagmaal
    Die laaste sondag simboliseer die goud God se ewige teenwoordigheid en ons vier dit met nagmaal
    Die kerk is getooi in wit die heiligheid van God
    Die kerk is getooi in wit die heiligheid van God
    Pragtige vars blomme versier die trappe
     Pragtige vars blomme versier die trappe
    Die ligturgiese ruimte straal van die lig se heerlikheid en glans
    Die ligturgiese ruimte straal van die lig se heerlikheid en glans
    Purper en rooi word bygevoeg om God se rykdom vir ons te bevestig
    Purper en rooi word bygevoeg om God se rykdom vir ons te bevestig
    God - Immanuel met ons
    God - Immanuel met ons
    Die krone word die vierde Sondag bygevoeg om God se koningskap te vier
    Die krone word die vierde Sondag bygevoeg om God se koningskap te vier